nav-left cat-right
cat-right

Urgent Message from SAPD

This message is for every man, boy, woman or girl who goes to work, college or school alone. If you find a child crying on the road showing his/her address and asking you to take him/her to that address, immediately take that child to the police station and please DO NOT take the child to the address that he/she asks! This is a new way to gang rape women and girls, rob and kill men and boys…. Download Full...

W A A R S K U W I N G ! SWART PLASTIEKSAKKE AS KAM...

WAT de duiwel sal ‘mense’ net nie nog uitdink nie!!! Dit is skrikwekkend!! Just a small warning of the latest way criminals operate – very inventive!! The criminals dress in black & cover themselves in black bags & then get into your property (or wait on the pavement). When SAPS or the neighbourhood watch drive past they crouch down on the ground to make it look like a full black rubbish bag. SAPS...

Algemene Veiligheids Reëls

As daar n vreemdeling voor jou huis rond drentel, moenie stop nie, kry hulp. As jy dit kan bekostig, bele in 24 uur gewapende reaksie dienste. Moenie laks word met veiligheid as jou man of kerel nie by die huis is nie. Onthou jy laat nooit ‘n vreemdeling in jou huis toe nie. Indien moontlik, volg n kursus in selfverdediging. Moenie sommer n vreemdeling van die straat  af vat om vir jou te kom werk nie. Onthou  baie...

Wat is ‘n verdagte handeling in ‘n woo...

Wat is ‘n verdagte handeling in ‘n woonbuurt 1)      ‘n Vreemdeling wat doelloos rondloop en of ‘n voertuig wat dieselfde doen. 2)      ‘n Hoe volume verkeer wat na ‘n spesifieke bestemming beweeg en dan weg beweeg in jou                        woonbuurt. 3)      Snaakse reuke wat uit ‘n gebou of ‘n huis uitkom 4)      Iemand wat met krag of water toevoer peuter sonder...

Rapporteer die volgende by SAPD en die RSPF

Raportteer die volgende by SAPD en die RSPF 1)      Verdagte Aktiwiteite, mense en voertuie 2)      Onwettige aktiwiteite 3)      Ongewone insidente 4)      Gevaarlike situasies   Beskryf ‘n verdagte persoon soos volg. 1)      Geslag 2)      Ras 3)      Ouderdom 4)      Lengte en gewig 5)      Hare en styl 6)      Spraak 7)      Herken merke bv. tatoeeer merk of...

Hoe identifiseer jy ‘n verdagte persoon?

Hoe identifiseer jy ‘n verdagte persoon? ‘n Persoon wat straat-af hardloop en rondkyk en kyk of iemand hom jaag. ‘n Persoon wat verdag lyk en weghardloop as jy hom roep. ‘n Persoon wat radio’s ens. rond dra op ‘n ongewone tyd van die dag bv. wanneer almal by die werk is. ‘n Persoon wat loop en kyk of daar mense by die huis is; vakansie en werkstyd. ‘n Persoon wat lyk of hy by ‘n kar inbreek of...