nav-left cat-right
cat-right

Rowers sterf in woeste skietgeveg (Rekord 31 Mei 2...

Drie rowers is in ‘n verwoede geveg doodgeskiet en ‘n polisie reservis ernstig gewond toe die Polisie Vrydagaand (28 Mei 2011) blitsig op ‘n noodoproep in Heidelberg gereageer en vier rowers in Romyn Straat, Rensburg op heterdaad betrap het. Dit was een van Heidelberg se ergste skietvoorvalle in jare en ‘n groot slag teen ernstige misdade. Die rowers het twee bejaarde inwoners met wapens aangehou en elektroniese...

Vrou wreed met hamer aangeval (Rekord 14 Junie 201...

‘n Wrede, bloeddorstige aanval op ‘n bejaarde vrou van 70,Esther du Toit van Dennehof, is Donderdagaand (10 Junie 2011) in Rensburg deur die tydige tussenkoms van die Rensburg Sektor Polisiëring Forum gefnuik, nadat ‘n blanke man wat as ‘n boemelaar bekend is, haar aanhoudend met ‘n bolhamer teen die kop geslaan het. Louis Janse Van Rensburg van die Rensburg SPF (RSPF), ‘n sakeman, was by die versamelpunt van die...