nav-left cat-right
cat-right

Hoe identifiseer jy ‘n verdagte persoon?

Hoe identifiseer jy ‘n verdagte persoon?

Hoe identifiseer jy ‘n verdagte persoon?

  1. ‘n Persoon wat straat-af hardloop en rondkyk en kyk of iemand hom jaag.
  2. ‘n Persoon wat verdag lyk en weghardloop as jy hom roep.
  3. ‘n Persoon wat radio’s ens. rond dra op ‘n ongewone tyd van die dag bv. wanneer almal by die werk is.
  4. ‘n Persoon wat loop en kyk of daar mense by die huis is; vakansie en werkstyd.
  5. ‘n Persoon wat lyk of hy by ‘n kar inbreek of peuter.
  6. ‘n Persoon wat goed bv. van ‘n kar afhaal in ‘n erf maak seker of hy daar werk of nie vra die bure ook as die huiseienaar nie by die huis nie.
  7. Een of meer persone wat in ‘n kar sit en ‘n gebied dophou.
  8. ‘n Persoon wat nie in ‘n omgewing pas nie bv. ‘n netjiese gekleede person loop straat op en af.
  9. ‘n Persoon wat met baie klere in die somer aan hom rondloop.
  10. ‘n Persoon wat sy gesig weg draai vir aankomende mense.
  11. ‘n Persoon war onsamehangend op jou vra antwoord.
  12. ‘n Persoon wat meer inligting gee as waroor die gesprek gaan.