nav-left cat-right
cat-right

Rapporteer die volgende by SAPD en die RSPF

Rapporteer die volgende by SAPD en die RSPF

Raportteer die volgende by SAPD en die RSPF

1)      Verdagte Aktiwiteite, mense en voertuie

2)      Onwettige aktiwiteite

3)      Ongewone insidente

4)      Gevaarlike situasies

 

Beskryf ‘n verdagte persoon soos volg.

1)      Geslag

2)      Ras

3)      Ouderdom

4)      Lengte en gewig

5)      Hare en styl

6)      Spraak

7)      Herken merke bv. tatoeeer merk of sny wonde in gesig ens.

8)      Algemene voorkoms

9)      Kleredrag

 

Beskryf verdagte of gesteelde voertuig soos volg

1)      Maak

2)      Model

3)      Jaar Model

4)      Kleur

5)      Hoeveel insittendes

6)      Nommerplaat

7)      Kenmerke op voertuig vb plakkers og n stamp plek ens

8)      Rigting waarin voertuig beweeg.

 

Rapporteer so plekke van misdaad

1)      Regte straat adres

2)      Gee naaste straat wat kruis

3)      Gee ‘n landmark wat SAPD en reaksie spanne kan gebruik wat hulle vinnig sal raaksien.

4)      Beskryf die plek so volledig as moontlik.