nav-left cat-right
cat-right

Algemene Veiligheids Reëls

  • As daar n vreemdeling voor jou huis rond drentel, moenie stop nie, kry hulp.
  • As jy dit kan bekostig, bele in 24 uur gewapende reaksie dienste.
  • Moenie laks word met veiligheid as jou man of kerel nie by die huis is nie.
  • Onthou jy laat nooit ‘n vreemdeling in jou huis toe nie.
  • Indien moontlik, volg n kursus in selfverdediging.
  • Moenie sommer n vreemdeling van die straat  af vat om vir jou te kom werk nie.
  • Onthou  baie smouse en bedelaars wat aan jou deur klop het werklike edele motiewe.
  • As jy wakker word van iets wat breek soos n venster of stemme aan die buitekant hoor,  moenie self ondersoek instel nie kry hulp so gou moontlik.